Ek kom op al hoe meer videos en stories af van mense wat my 2011 Stand-Up Komedie grappie van drank en sigarette naboots. So ek laai maar my voledige weergawe o

Views 1

Ek kom op al hoe meer videos en stories af van mense wat my 2011 Stand-Up Komedie grappie van drank en sigarette naboots. So ek laai maar my voledige weergawe op aangesien ek reeds hierdie grappie "retire" het in 2014. :)

Klankopname gedoen met die Razer Seiren X:
Video geskiet met 'n aartappel.

DEEL, SHARE, KYK en SUB HIER:

Share This Video


Download

  
Report form
RELATED VIDEOS