Ek kom op al hoe meer videos en stories af van mense wat my 2011 Stand-Up Komedie grappie van drank en sigarette naboots. So ek laai maar my voledige weergawe op aangesien ek reeds hierdie grappie "retire" het in 2014. :)
Klankopname gedoen met die Razer Seiren X: http://bit.ly/2DmMAKV
Video geskiet met 'n aartappel.
DEEL, SHARE, KYK en SUB HIER: