Carike Klokow - (Afrikaans) Sommer net vir jou!

PoemHunter.com 2014-11-07

Views 67

Ek mis jou so verskriklik baie,
jou happiness and smiles
altyd nice met my, die manier waarop ons chat ens.
Ons kan saam kuier en net na mekaar sit en kyk.
ons kan rondval maar nie naam weggooi nie.
Jy skinner nooit van my nie, praat nooit strooi agter my rug nie.
Jy sal my nooit verkleineer of my hart breek nie.
Jy sal my optel as ek val, my hare vashou as ek peuk,
my hart mend as hy gebreek is.
Jy is my krag vriendin
en ek mis my rots waarop my huisie staan! !

Carike Klokow

http://www.poemhunter.com/poem/afrikaans-sommer-net-vir-jou/

Share This Video


Download

  
Report form